by Anita Schutte | Feb 24, 2022 | Algemeen, Begroting, Belasting
Enoch Godongwana, minister van finansies, se eerste nasionale begroting bevat geen noemenswaardige verrassings nie. Benewens verhogings van sondebelasting, is geen ander belastingverhogings Woensdag in sy begrotingstoespraak aangekondig nie. Die regering se fiskale...
by Anita Schutte | Feb 16, 2022 | Algemeen, Belasting
Wat is voorlopige belasting? Voorlopige belasting is nie ‘n afsonderlike belasting nie. Dit is ‘n metode om verskuldigde inkomstebelasting te betaal wat verseker dat die belastingbetaler nie groot bedrae met aanslag betaal nie, ...