Select Page
Nee, ons het nie ‘n tikfout gemaak nie…ons wil regtig hê dat jy nou al moet dink aan jou doelwitte vir 2023!
Sukses is nie ‘n naelloop nie, dis ‘n maraton. Instede daarvan om slegs te fokus op jou korttermyn doelwitte, dink daaraan hoe jy 2022 kan gebruik om jouself voor te berei vir langtermyn sukses in alle fasette van jou lewe:
• besigheid/loopbaan
• finansies

• familie en vriende• gesondheid
• liefde
• fisiese omgewing
•  persoonlike groei
• gemeenskap
• geloof
• pret en plesier
Ons vertrou dat jul net so opgewonde is oor die jaar wat voorlê soos ons!

Pin It on Pinterest

Share This