Select Page
Wat is jou doelwitte vir 2023?

Wat is jou doelwitte vir 2023?

Nee, ons het nie ‘n tikfout gemaak nie…ons wil regtig hê dat jy nou al moet dink aan jou doelwitte vir 2023! Sukses is nie ‘n naelloop nie, dis ‘n maraton. Instede daarvan om slegs te fokus op jou korttermyn doelwitte, dink daaraan hoe jy 2022 kan gebruik om...
2022 is hier!

2022 is hier!

Hier is ‘n paar finansiële wenke om in gedagte te hou vir die nuwe jaar: • Hou jou boeke en rekords op datum deur van ‘n betroubare rekenmeester gebruik te maak. • Betaal so veel as moontlik van jou skuld af. • Beplan jou belastinguitgawe vooruit sodat dit jou nie...

Pin It on Pinterest