Select Page
Hier is ‘n paar finansiële wenke om in gedagte te hou vir die nuwe jaar:
• Hou jou boeke en rekords op datum deur van ‘n betroubare rekenmeester gebruik te maak.
• Betaal so veel as moontlik van jou skuld af.
• Beplan jou belastinguitgawe vooruit sodat dit jou nie onkant vang nie.
• Stel ‘n betaalrolstelsel in plek of optimaliseer jou bestaande betaalrolstelsel.
• Begin ‘n noodfonds vir daardie lastige onvoorsiene uitgawes.
• Maak voorsiening vir aftrede of hersien jou aftreebeplanning om te verseker dat dit voldoende is.
• Stel ‘n testament op of hersien jou huidige testament.

Pin It on Pinterest

Share This