Select Page
SPERTYD WINK VIR VOORLOPIGE BELASTINGBETALERS

SPERTYD WINK VIR VOORLOPIGE BELASTINGBETALERS

  31 Januarie 2022 is die sperdatum vir voorlopige belastingbetalers (natuurlike persone) en trusts om hul ITR12 inkomstebelastingopgawes, vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021, via eFiling in te dien. Wie is ‘n voorlopige belastingbetaler? Maatskappye en...
Wat is jou doelwitte vir 2023?

Wat is jou doelwitte vir 2023?

Nee, ons het nie ‘n tikfout gemaak nie…ons wil regtig hê dat jy nou al moet dink aan jou doelwitte vir 2023! Sukses is nie ‘n naelloop nie, dis ‘n maraton. Instede daarvan om slegs te fokus op jou korttermyn doelwitte, dink daaraan hoe jy 2022 kan gebruik om...
2022 is hier!

2022 is hier!

Hier is ‘n paar finansiële wenke om in gedagte te hou vir die nuwe jaar: • Hou jou boeke en rekords op datum deur van ‘n betroubare rekenmeester gebruik te maak. • Betaal so veel as moontlik van jou skuld af. • Beplan jou belastinguitgawe vooruit sodat dit jou nie...

Pin It on Pinterest